fablab, Potchefstroom

Menigte... 

Onterpe deur - Designs by

Fabbers:

Skoenlapper - Butterfly.svg Skoenlapper - Butterfly.svg
Size : 76 Kb
Type : svg

To be cut with Epilog laser on 3mm masonite or perspex. 

Boek Houer - Book Stand.svg Boek Houer - Book Stand.svg
Size : 8 Kb
Type : svg

Epilog laser: 3mm masonite. 

Voels - Birds.svg Voels - Birds.svg
Size : 85 Kb
Type : svg

Viniel Snyer: Plakkers verskrik voëls wat in vensters vas vlieg 

-

Vinyl Cutter: Stickers for keeping birds from flying into large windows. 

Linux Epilog Lasermasjien Drywer

Installasie prosedure (Ubuntu):

1.    Laai cups-epilog.c af vanaf Andrews&Arnold se publieke sagteware blad (http://aa.gg/free/) en plaas op u werkskerm.
    LW: die bedgrootte vir u lasermasjien mag verskil en word as volg verstel in die cups-epilog.c voordat u dit kompileer en skakel:

    Vir 'n ander bedgrootte kan die epilog-cups.c se definisies van width en height verander word:
    met bietjie meer as 72 eenhede wat 1" voorstel.

2.    Kompileer die C-kode leer as volg:
    - Maak 'n terminaalvenster oop: Applications, Accessories, Terminal.
    - Tik daar:
gcc -o '/home/fab/Desktop/epilog' '/home/fab/Desktop/cups-epilog.c'
    (waar fab telkens met u gebruikernaam vervang word.)
    > Indien die proses suksesvol is behoort 'n leer, epilog, op u werkskerm te verskyn het:
    > Dit is die gekompileerde weergawe van die drywer.

3.    Kopieer nou die gekompileerde drywer, epilog, na die korrekte cups-vouer:
    - In 'n terminaalvenster tik:
sudo cp '/home/fab/Desktop/epilog' '/usr/lib/cups/backend/'
    (waar fab weereens met u gebruikernaam vervang word.)

4.    Voeg nou 'n drukker vir elke materiaal by soos volg:
    - Maak Drukkers venster oop: System, Administration, Printing
    en dan:
    - Server, New, Printer.
    > U behoort nou 'n drukker: "Epilog Laser (thin red lines vector cut)" in die lys van drukkers te bespeur.
    > Indien dit nie die geval is nie; sorg dat u die vorige stappe noukeurig nagaan.
    - Klik op hierdie drukker en dan voer u die nodige besonderhede in die URI-navraagbalkie vir 'n spesifieke materiaal:

// URI is epilog://host/Legend/opsies
// bv. epilog://192.168.1.4/Legend/rp=100/rs=100/vp=100/vs=10/vf=5000/rm=mono/flip/af=1/r=1200
// Opsies is soos volg, gebruik / vir skeiding:
// rp   Rooster drywing
// rs   Rooster spoed
// vp   Vector drywing
// vs   Vector spoed
// vf   Vector frekwensie
// w    Verstek beeldwydte (pt)
// h    Verstek beeldhoogte (pt)
// sc   Skerm (lpi = res/screen, 0=simple threshold)
// r    Resolusie (75-1200)
// af   Outofokus
// rm   Rooster verstelling (mono/grey/colour)
// flip X flip (vir omgekeerde snit)
Rooster verstellings:
    mono   Skerm word aangewend nagelang van grysvlakke
    grey   Grys vlakke is drywingsterkte (geskaleer volgens rooster drywings verstelling)
    colour   Elke kleur: grys/rooi/groen/blou/cyan/magenta/geel word onafhanklik hanteer, ligtheid afhanklik van drywing.

    - Gaan dan voort: Forward, kies Generic, Forward, kies PostScript Printer > Generic PostScript Printer > Forward, beskryf bv. epilog-perspex in Printer Name en ook Description navraagbalke.

    - Druk dan direk uit 'Inkscape Vector Illustrator' na die betrokke drukker, maar sorg dat lyne wat gesny moet word slegs rooi is, dat die 'fill' eienskap afgestel is en dat u van die korrekte velgrootte gebruik maak. 

Make a Free Website with Yola.